Sale!

Wandelstokke – Met ‘n kierie deur die lewe – Deur Paul C Venter

Original price was: R200,00.Current price is: R80,00.

Paul C Venter se Memoirs

Category:

Description

Paul C Venter het in die sestigerjare begin skryf en doen dit nog steeds. Hy glo hy moet loop om stories uit te dink – en hy gaan stap nooit sonder een van sy wandelstokke nie. Arende, Konings, Onder Engele, Vlug na Egipte, Straat en 20 romans is gebore terwyl Paul met ‘n kierie êrens in die veld of langs die see in lande soos Suid-Afrika, Engeland, Skotland, Holland en Frankryk aan die stap was.