Welcome to our guest writers page

Eerste Gas Skrywer – Chris Sasner, skepper van die gewilde televisiereekse en boeke wat van DIE SWART KAT ‘n nasionale jeugheld gemaak het, wou lankal ‘n nuwe avontuur verhoog toe bring. En hy doen dit nou spesiaal vir paulcstories in ‘n kort maar spannende toneelstuk wat bewys dat die Swart Kat ook op die verhoog vir groot vermaak kan sorg. Let wel: hierdie werk is nog nooit opgevoer nie. Skole en toneelgroepe wat voel hulle wil die saak regstel, kan gerus met Chris by  swartkat111@gmail.com in verbinding tree

Die Swart Kat Slaan ‘n Edelman – ‘n toneelstuk deur Chris Sasner

The Black cat and the Snob – a play by Chris Sasner